Dié plek bring vir ons vrede; dis waar ons voëls dophou
lees kook tuinmaak stap swem eet en slaap. â Bridget
Wanneer Bridget en Maggie se familie (heel
links) â die kleinkinders Erin en Tristan Bridget
se dogter Kate en haar man René â nie die huis
gebruik nie is dit beskikbaar op Airbnb.
Water word met swaartekrag in pype herlei
uit die bergstrome daar naby (links). Filters
verwyder enige sand en die water word
verhit met ân binnenshuise geiser.
KONTAKTE EN VERSKAFFERS @home 0860 576 576 home.co.za 26â10 South Architects 011 830 0220 2610south.co.za Coricraft 011 611 8700
coricraft.co.za Dokter and Misses 011 403 1024 dokterandmisses.com Heartworks 021 930 9169 heartworks.co.za Hertex 0860 437 839 hertex.co.za
RainQueen Tanks 083 629 9576 rainqueentanks.co.za Tristan de Graaf 071 250 8022 Vamp 021 448 2755 vampfurniture.blogspot.co.za
Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za Zebbies 031 263 0071 zebbies.com