Tuis. 01

(Tuis.) #1
Wie woon hier?
Linda Evans en Almarie Mead
hul honde Savannah en Chloe
en ’n vis genaamd Blue
WAAR Sedgefield Wes-Kaap
GROOTTE 152 m²

Deur Kim Arendse • Foto’s Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk


LANGS DIE KUS


Landelik en sjiek


Linda en Almarie het hul droomhuis op


die Tuinroete gevind – nou voel dit of hulle


heeljaar met vakansie is!

Free download pdf