Die ovaalvormige swembad van 42 x 34 m is
onlangs eers voltooi â ná maande se drama!
Die kontrakteur wat dit moes bou is weg met
hul geld sonder om sy werk klaar te maak.
Uiteindelik moes die onderneming wat die
huis opgeknap het Billâs Home Maintenance
and Building Services die projek vir
hulle voltooi. Sementplaveistene en blou
mosaïekteëls rond die prentjie mooi af.
Voor Balau-dekstoele van FurniT
Die buitekant van die huis is geverf met
Plascon Ocean Mist. Hulle seël die dek
elke paar maande met gelyke dele lynolie
asyn en terpentyn. >>
lim idee!
mdat die houthuis se binnemure van
leisterbord gemaak is was dit ân uitdaging
m die sweefrakke te installeer. Hulle wou
ok nie die teëls onder die rakke bederf met
ͲÆÆƵƩÄŶÅÄÍdŽÄÄÄÆůƵÅÆ>ÅŶÄÄÄŶůŵÄÆÅÄŽŵ
operhakies van bo af in te span. âDit werk
onderlik en is ân speelse element!â sê
ůŵÄÆÅÄÍ
Vloerplan
Roostuin
Dek
Enkelmotorhuis
Opwas-
plek
Sitarea
Ingangs-
deel
TV-hoekie Badkamers
Hoof-
slaap-
kamer
Gaste-
suite
Aantrek-
kamer
Kombuis/Eetarea
Ateljee
Swembad