Tuis. 01

(Tuis.) #1
Die lapwerk-stoel is 32 jaar oud en al
verskeie kere herstoffeer. “Ons wou
iets kleurvols in die kamer hê toe
koop ons lapmonsters teen R5 stuk
by verskillende winkels en stik hulle
aan mekaar om die stoel mee oor te
trek” sê Linda. “Dit het ons altesaam
omtrent R50 uit die sak gejaag.”

’n Kandelaar verleen ’n romantiese atmosfeer
in die en suite-badkamer. “Dis pure bederf
wanneer jy by kerslig in ’n skuimbad agteroor
lê!” sê Linda.
Bad van Pennypinchers; kandelaar van Coricraft

Toe die paartjie die stort vergroot moes hulle die nuwe teëls laat inpas
by dié wat klaar in die stort was (van Pottery House op Knysna). Hulle het
wittes gekoop motiewe aanlyn gekry en elke teël met die hand geverf.
Die koperpype en stortkop is van Victorian Side Bathrooms op George
wat ou krane en ander badkamerbykomstighede opknap.


36 tuis Januarie 2017

Free download pdf