Tuis. 01

(Tuis.) #1

In dié en suite-badkamer het ’n antieke
Oregondennehout-tafeltjie nuwe nut
gekry onder die wasbak. Die teëls
(Almarie se handewerk) verskaf ’n tikkie
kleur in die oorwegend wit vertrek.
Victoriaanse wasbak van Bathroom Bizarre;
tafel van Anne’s Collectables; spieël van
Ariella


Januarie 2017 tuis 35

Free download pdf