Tuis. 01

(Tuis.) #1

Wie hou hier vakansie?
Johan en Madeleine Smuts en
hul drie volwasse kinders
WAAR Vleesbaai
GROOTTE 292 m²


Agter die huis is ’n onderdakstoep met regstreekse
toegang uit die leefkamer. Die toonbank by die
kombuis (dié blad en oorkant) bied sitplek vir ontbyt
en danksy die groot skuifvenster is wie ook al kos
maak deel van die geselskap buite. Die Smutse het
twee van die kamers los van die huis gebou ten einde
die melkhoutbos ongeskaad te laat.
Groot wit lantern van Arabesque
Free download pdf