Tuis. 01

(Tuis.) #1
Deur Frieda le Roux
Foto’s Francois
Oberholster
Stilering
Marian van Wyk

vakansiehuis


Salig


In hierdie vakansiehuis leef die inwoners asof


binne en buite een ruimte is.


SONDER GRENSE


Die reuse- ou werkbank – kompleet met
bankskroef – was ’n gelukkige vonds
en doen nou diens as werkvlak met ’n
laboratorium-wasbak in die kombuis. Dit
staan op ’n platformpie om aan te pas by
die ander werkoppervlakke.


Ligte van Arc Lighting


Ons is mal oor...
die inlegwerk van rooi
bakstene in die afgevlakte
vloer van wit sement.

Januarie 2017 tuis 39

Free download pdf