Tuis. 01

(Tuis.) #1

Botaniese


SKOONHEID


grasie en


Deur Sarah Stuart-Reckling • Foto’s Justin Patrick

Die fokusmuur in die sitkamer is
geverf in die Plascon-kleur City of
Green en skep treffende kontras
met die versameling roomkleurige
borde teen die muur. >>
Rusbank en sytafeltjies van
Dan Saks; spieël van Hadeda;
drankietrollie van Stokperd;
kunswerk daarbo deur Andrew Putter
Free download pdf