Tuis. 01

(Tuis.) #1

4 Laat rus die rugleuning op die 22 x 44 x 1000mm-stut en
posisioneer dit gelyk met die agterkant van die armleunings.
Skroef die rugleuning aan die armleunings sowel as aan die sitplek
vas. Heg die twee 22 x 69 x 700mm-planke aan die voorkant van
die voorpote en die twee 22 x 69 x 670mm-planke aan die bokant
van die armleunings om dit af
te rond. Vul al die skroefgate
met houtvuller en laat dit
goed droog word alvorens jy
dit deeglik skuur. Verf of vernis
die hout in die kleur van jou
keuse. Ons het Woodoc
Water-Borne-vloervernis vir hout
gebruik aangesien dit nie die
dennehout laat vergeel nie.


KONTAK EN VERSKAFFERS @home0860 576 576 home.co.zaCape Boards021 981 0152
capeboards.co.zaDeon de Goede084 589 5026 [email protected] Fabrics021 797 7472
lulafabrics.co.zaMRP Home0800 212 535 mrphome.comPatio Warehouse012 657 9400
patiowarehouse.co.zaWoodoc0800 411 200 woodoc.comStable021 426 5922 stable.org.za
Woolworths0860 022 002 woolworths.co.za

3


4


3 Skroef ’n 650mm-armleuning (met die haaks ent aan die voorkant van die bankie)
buite-aan die pote vas. Saag die vullerhout op maat en heg dit aan die “binnekant”
van die skuins ent. Skroef die oorblywende 22 x 44 x 1000mm-plank as stut aan die
agterkant van die sitplekraam vas.


Hout verskaf deur

WINKELS TOE


doen dit self


Draadsitter
Gozo-stoel R2 199
@home


Mandjiegoed
Cordova-kuipstoel R2 300 MRP Home

Twee op ’n slag
Mississippi-bank R2 490 Patio Warehouse
Free download pdf