80 tuis Januarie 2017
V: Wat is die verfkleur op die rusbank
op bladsy 75 van die Oktober-
uitgawe?âLlewellyn Swanepoel
A:Dié bank behoort aan Marieta en
Derick Maree van Bethlehem in die
Vrystaat. Dis geverf met Plascon se
Mayan Stone.raad kortliks
V: Waar kan ek die stortpyp en -kop op bladsy 32 van die
Oktober-uitgawe kry? â Shelli Palframan
A: Volgens On Tap (033 345 1647 ontap.co.za) is die stortpyp
(kode: SAC05) van hul verskaffer Stunning Bathrooms; die
stortkop is ân Croma 100 multi-stortroos (kode: 28460000)
van Hansgrohe.V: In die November 2015-
uitgawe het julle ân tuinstorie
oor Sint Josefslelies gedoen.
Ek soek oral na bolle â waar
kan ek dit kry?- Leigh Bowker
A: Ons tuinkenner JJ van
Rensburg sê jy kan die plant
by die meeste kwekerye koop
maar bolle is net in Junie
beskikbaar.
A: Dié muur is in ons eie DIY
Deon se braaikamer; hy beveel
die Dulux Night Jewels-reeks
aan wat etlike skakerings van
grys insluit.V: Ek wil skakerings van grys soos die kleur op die muur op
bladsy 59 van die Junie-uitgawe op aksentmure in my huis
gebruik. Watter verfreeks stel julle voor? â Cheryl MullerDie Marees het hul stoep ingeskryf vir
vanjaar se Regruk met Flair-ŬŽŵÆÄÆÆÅÄÍ
Sien die hele projek en ander inspirerende
opknapprojekte in Tuis Opknap nou op die rakke van voorste
ÅÄŶÄÄůÄÄÆÆÍ^ÆÆµÆµÆÄͲÆÅ½ÆÅ¶ÄÆÄÄÄŬÆÄƵÆÎÆÆµÅÆÍÄŽÍnjÄÄÆÅ©LJÆÆµÅ¬Å¬ÄůŽŵ
ÄÄŶÅŶÄÅÄÅÄŶÄÄÆÄŬÆLJÍalles wathuisis nouons
wouhêâdroomhuis
afwerkings &Al die fotoâskostebegin hierJouâOHEINZHULEERSTE OPKNAPWINCKLERhiiOOR
âOnsaanlyn-veilingâ
Ouopgekikkerwoonwa
iPLANNEJOU WERFBouVIRân woonstel
+iKuierplekSit jou eiepbyydievuur
Doenen spaar!swembad indit selfwinWAARDEiOPGEKNAPskoVERDUBBELoONSREGRUKREIS DIEMETFLAIRLAND PLAT! R459 772073 884009Ander lande R47Namibia N$47 (^505016008)