Tuis. 01

(Tuis.) #1
Ons beantwoord nog vrae op

Spieëltjie spieëltjie
Cathy le Grange van Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap
skryf Ek wil graag ’n ou vergulde spieëlraam nuwe lewe
gee. Wat stel julle voor?
Dale Niehaus en Marina Smith het die volgende
egniek vir die spieël links in ons spesiale uitgawe Tuis
Verf Dit 2016 beskryf:
1 Verf die hele spieël in die kleur van jou keuse. Ons het
n mengsel van Annie Sloan-verf in die kleur Paris Grey en
Aubusson Blue gebruik om ’n grys-groenblou kleur te kry.
2 Wend nou ’n donkergrys laag bo-oor die eerste laag
aan. Werk só dat van die groenblou onderlaag hier en
daar deurkom; moet dus nie die groenblou heeltemal
oeverf nie. Ons het die donkergrys kleur verkry deur
gelyke hoeveelhede Annie Sloan Paris Grey en Graphite
e meng.
3 Wag tot die donkergrys laag droog is en span dan ’n
droëkwas-tegniek in: Jy maak jou kwas net-net nat in die
verf en droog dit eers af voor jy die verf liggies op die raam
aanwend. Ons het Annie Sloan se Paris Grey hiervoor
gebruik en die idee is dat
die ander twee kleure steeds
onder die liggrys deurkom.
4 Vir verdere ligpunte is
Annie Sloan Pure ook liggies
bo-oor die liggrys aangetik –
net op sekere plekke sodat
dit tekstuur skep.
5 Ter afronding is silwer
verguldpasta net hier en
daar aangewend om lieflike
ligspel te verkry. >>

V

Kl

Vra die kenner
s

p

Kleurvolle kop
es

jy

So maak jy

Huise
pppOpknappe

pjK ein projekte

Waaggg
metkleur

Stap vir stap

+

verfdit


WEN
MAAK JOU EIEiiMuurkunsStempel FOKUSMURE
iteëlsMarokkaanseen meer...

R10 000 SEDULUX-VERF sementvloereplanne metKreatiewe

S

iiiVrolike sterreSigsag-strepeStensilpatrone

Vaal vertrekkenou vars enverruk ik

6 009879 964523

16002

R45R

SPESIALEUITGAWE 2016

tot grys in al sy glorieVanspeelsenhelder

Nuwe lewe virou meubels
Rottang metaal& bal-en-klou

Ander lande R47 50Nam bië N$47 50

Dis somaklik!

VOOR&NA

e e s aad

es jóú eu

eg e e

e p oje te

oo ea s

Stap vir stap
15 +tegniekett

verfditS


kleur
R45

SPESIALE UITGAWE VIR JOU
WÊRELD 2015

4slaapkamers•3kombuise•2fasadesplus’nbadkamer & kuierstoep–reggerukmet’nlekselverf

Wys ons en WEN

Watter kleurpasbyjou?Kenners gee
raad

KLEIN PROJEKiiVerf jou teëlsMetaalmooi
mandjiesiPret met
Podgeen meer...


  • Die antiek-voorkoms• Strepe en diamante•Nerf-aframe
    •Waagmetgordynverf


Knip joueie stensils5 patrone binne 6 009879 964523
VOOR&NA Ander ande R39 47^15001

Verf saam!R10000 isop die spel

t
V
1
’n
A 2 a d t g t 3 d v a

d

Dale

Marina

Twee spesiale Tuis
Verf Dit-uitgawes het
al verskyn. Bestel
joune by redakteur@
tuis.co.za of koop die
digitale weergawe by
mysubs.co.za.


Maak diétrendyseshoekigerakkievir’nvaalkolteenjoumuur.


ALCOLIN PROMOSIE


Besoek http://www.alcolin.com vir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.

Kry ons op

Wat jy nodig het


  • 100 tongplankies

  • kunstenaarskwassie

  • Alcolin Fast Set Wood Glue


Naweekprojek


1 Merk ’n seshoek uit op ’n vel papier
(laai die patroon af by tuis.co.za).
Spuit ’n bietjie Alcolin Fast Set Wood
Glue in ’n bakkie – met die tuit gaan jy te veel gom aanwend.
2 Bou die rakkie deur die tongplankies kloksgewys op die patroon uit te pak sodat
hulle by die punte oorvleuel. Wend telkens ’n leksel gom met die kwassie aan waar die
plankies oorvleuel.
Wenk Wanneer jy tevrede is met jou rakkie plaas ’n swaar boek of ander gewig bo-op
vir sowat ’n uur tot die gom heeltemal droog is.

12
Free download pdf