Januarie 2017 tuis 87
KOMPETISIE
Een gelukkige leser kan
twee nagte se verblyf vir
twee by die Tintswalo
Safari Lodge ter waarde
WEN van R40 240 losslaan!
SKRYF SÃ IN
- Aanlyn by tuis.co.za OF
- SMS die woord TINTSWALO
gevolg deur jou naam huis- of
e-posadres na 33409 (elke
SMS kos R150).
Sien ons kompetisiereëls
op bladsy 128.
SLUITINGSDATUM
31 Januarie 2017
D
ie ongerepte private Manyeleti-
wildreservaat is die tuiste van die luukse
Tintswalo Safari Lodge en deel ân
onomheinde grens met die alombekende
Nasionale Krugerwildtuin.
Die reservaat spog met van die minste
verkeer in die omgewing wat beteken gaste
geniet ân onbelemmerde uitsig op die wild en
asemrowende natuur. Die lodge-suites is só
versier dat dit aan die luukshede van koloniale
tye herinner asook die avonture van die 19de-
eeuse ontdekkingsreisigers na wie hulle
vernoem is.
Tintswalo Safari Lodge is ân kort rit van die
naaste lughawe op Hoedspruit of ân ses uur
lange rit van Johannesburg vir dié wat die
skilderagtige roete verkies.*
DIE PRYS
Een gelukkige leser kan twee nagte se verblyf
vir twee by die Tintswalo Safari Lodge ter
waarde van R40 240 wen! Alle maaltye
drankies huiswyn en plaaslike bier is ingesluit
asook twee aktiwiteite per dag en vervoer van
en weer terug na die Hoedspruit-lughawe.
*Die prys sluit vlugte uit.