Tuis. 01

(Tuis.) #1

86 tuis Januarie 2017


’n Penguin Random House Suid-Afrika-geskenkpak van R1 500!
Vandeesmaand se geskenkpak het iets vir almal! Leer meer oor die natuur fisiese
wetenskap en die ruimte met Hoe verklaar jy dit? deur Danny Fourie kook gesonder met Low Carb
is Lekker Twee deur Inè Reynierse of verdiep jou in ’n vuurwarm liefdesreis met 50 Shades Darker
deur E.L. James. Thank You for Being Late deur Thomas L. Friedman is ’n oorlewingsgids vir vandag
se gejaagde lewe. En vir die jongspan het ons Girl Online: Going Solo deur Zoe Sugg Landy and the
Apple Harvestdeur Veronica Lamond enDagboek van ’n Wimpy Kid: Kamerkoors deur Jeff Kinney.
Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die boekgeskenkpak ter waarde
vanR1 500!Sien ons kompetisiereëls op bladsy 128.

WEN!


Foto’s

Peter van Noord

blokraai#98 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 31 Januarie 2017 na Tuis-blokraai #98 Posbus 1802 Kaapstad 8000 of
skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected].

Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................
Free download pdf