Tuis. 01

(Tuis.) #1

Januarie 2017 tuis 89


In die voortuin groei mondogras
tussen die plaveisel op pad na
die tuinhuisie terwyl clivias en
mackaya bellas (oorkant) gedy
in die skaduwee onder die
witstinkhoutbome. Sally
se bynaam is nie verniet
Sally Boom nie – bome geniet
voorrang in haar tuin. >>


Wie woon hier?
Sally Pretorius en Pierre Roode
WAAR Heidelberg Wes-Kaap
GROOTTE VAN TUIN3 200 m²

lesertuin

Free download pdf