Kleigrond en steiltes
Eers in 2013 kon Sally die agtertuin aanpak.
âHier wou ek ân meer informele ontwerp
met ân groter verskeidenheid plante hê. Die
probleem was die vreeslike kleigrond en die
steil helling na onder. Ek moes eers van die
heuphoogte-onkruid ontslae raak en daarna
met die kruiwa vrag op vrag kraalmis en
kompos inry.
âEk het gras geplant net om van die
modder ontslae te raak en aangesien ek al
die werk alleen gedoen het het dit ân hele
klompie maande geneem om die terrein net
gelyk te kryâ vertel Sally.
âDaar was letterlik nie ân plant of boom
om as beginpunt te gebruik nie daarom
kon ek ontwerp soos ek wou. Ek het by my
buurman ân klompie witstinkhoutboompies
gekry wat binne drie jaar maklik drie meter
hoog gegroei het. Ek het tuinkamers gevorm
met lewende mure en die hele tuin se
buitelyne beplant met viburnums om die
wind af te keer en ân mikroklimaat te skep.
âNou onthaal ek graag my twee manne
en soms vriende in my tuin. Ek dra meubels
uit en maak ân vertrek buite met dekor en
al. Hulle mor nogal erg aan die einde van
die aand wanneer alles weer teruggedra
moet word!â
- Plante is vir my ân verantwoordelikheid
net soos ân troeteldier: As jy dit plant moet
jy dit versorg en voed. Gee jou blomplante
en potplante gereeld ân dosis Seagro of
wateroplosbare voeding soos Kelpak en
DƵůÆĨÄÄÄÍ - Werk gereeld kompos in akkers in.
- Ek gebruik bamboespale op die ente van
akkers. Dit keer dat die tuinslang oor die
plante sleep wanneer ek rondom ân
bedding loop en natlei. Dit lyk ook beter en
is vriendeliker op jou enkels as die
ysterpenne wat ons voorheen gebruik het. - Plant altyd op die beste manier: Voeg
beenmeel Seamungus-korrels en kompos
by die grond in die gat en gee water tot
ÅŽÄÄÅÄÇÄÆÆÅÍKŶÆÅŽƵŽŽŬÄÄÆÆůÄŶÆÄ
verskuif kan word. As dit nie goed vaar op
ÍŶÆůÄŬŶÅÄÍÆÆÅÆÄÅÆÇÄÆÆÅÅÆÅƵÅÆÄŶÇÄÆÆůÄŶÆ
dit â almal verdien ân tweede kans. - Stel ân plan op al is dit net ân breë riglyn
sodat jy jou groot prentjie kan invul namate
ũŽƵĮŶÄŶÆÅÄÆÄŶÆLJÄÄÅÆÆŽÄůÄÄÆÍÍŶdƵÅŶ
ontwikkel met tyd en aandag. - Knip snoei en vorm enige plant. Dit laat
hulle digter groei en skakel houterigheid
uit. Breek dooie blomme uit om die plant
se blomtyd te verleng.
SALLY SE WENKE
Uit die pot (links) wat Sally se ma op haar
dertigste verjaardag vir haar gegee het rank
ân sterjasmyn met Durantas rondom.
Sally sê die grysgroen sandsalie (Salvia
africana-lutea) wat sy gevormsnoei het
is geneig om ân slordige bos te word
wat op die ander plante gaan lê. Die
gesnoeide bal regs van die pienk Digiplexis
âIllumination Flameâ is ân westringia.