Januarie 2017 tuis 93
In die agtergrond staan die
lieflike witstinkhoutbome wat
Sally by haar buurman gekry het.
In die voorgrond groei (linksom):
Euphorbia mauritanica scabiosa
irisse arctotis gespikkelde
coprosma Aeonium cyclops en
Digiplexis âBerry Canaryâ.ân Tuin is ân verlengstuk van die tuinier se persoonlikheid. Moenie
iemand anders se tuin probeer naboots nie. â Sally