Januarie 2017 tuis 95
- Engelvlerkies (Oenothera
lindheimeri) â hulle saai en
vermeerder hulself. - Pienk watsonias agapante
irisse Digiplexis-vingerhoedjies
en dahlias. - Escalonia en Freylinia vir
heinings; Westringia en wit
Solanum jasminoides vir vorm-
snoei; en Syzygium paniculatum
en Duranta âSheenaâs Goldâ vir
heinings én vormboompies. - Vir skadukolle is clivias
ŽŶÅÄůŽŽÅÅÅ¬ÍÆÅ½Å½Å½Å¬Helleborus en
Mackaya bella. - Ridderspore vingerhoedjies
baardangeliere en balseminie
(/ŵÆÄÆÄŶÆÄÄůÆÄŵÅŶÄ) is
ŽŶÅÄůŽŽÅÅŬįÄůĨÆÄÄÅÄÆÆÍÄÅÄ
blomme groei in son of skadu en
vul elke gaatjie! >>
SALLY SE GUNSTELINGE
In die ondertuin staan ân vervalle huisie
vol pale geute en vermoedelik slange. Die
rankroos is ân âGolden Bunnyâ in die potjie
op die tafel groei ân impatiëns en in die groot
pot voor kalanchoe. Die heining is Escalonia
exoniensis fradesii âPink Princessâ.