Tuis. 01

(Tuis.) #1

96 tuis Januarie 2017


Die Tillandsia-lugplant
kry al die lugsirkulasie
wat hy nodig het deur
die hol draadhart.
Ou vensterrame met
spieëls en fietswiele met
“kremetarte” versier die
muur (bo). Sally vervang
gereeld die water in die
waskom waarin ’n Green
Goddess-varkoor gedy.

Parool die
skaap het
uit Pretoria
saamgetrek.

Die draadkas was ’n uitstalkas in
Sally se winkel. Sy behandel dit met
oliegebaseerde Woodoc teen roes.
Free download pdf