Tuis. 01

(Tuis.) #1

Die reuseakkerbome


gooi hul blare af en


ek gebruik dit saam


met kraalmis om


wonderlike kompos


te maak. – Sally


Sally se ma het haar geleer al het jy
nie geld nie kan jy ’n steggie vat en
in ’n pot tuinmaak of jy kan jou
omgewing verfraai met ’n mooi klip
of stomp op die regte plek.
“Klippe stompe en ou tuin-
gereedskap is ’n belangrike deel van
die gevoel in my tuin en ek ontwerp
dikwels ’n akker rondom ’n ou
melkkan of plaashek kompleet met
olienhoutstutpale wat ek by ’n boer
in die omgewing gekry het. My ma
het hierdie ou implemente wat ek
versamel soms as ‘Uilspieël se
goeters’ bestempel. Om nie te praat
van al my ou geroeste bedkopstukke
en ou gieters en blikemmers nie.
“Die gesegde dat een mens se
gemors ’n ander se skat is is beslis
op my van toepassing. Ek is baie
ŬƌĞĂƟĞĨĞŶƐŬĞƉŐƌĂĂŐƐƟůůĞǁĞƐǁĂƚ
ŵĞŶƐĞĚŝŬǁĞůƐůĂĂƚƐƟůƐƚĂĂŶĞŶŚƵů
kop skud.”

Sally is lief daarvoor om
haar beddings te omrand
met stompe en klippe. Bont
klimop rank in die boom op;
die vormgesnoeide struike is
Syzygiums en die heininkie
is Freylinia.

UILSPIEËL SE GOETERS
Free download pdf