Tuis. 02

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS
Gister 021 852 4827
Cape Twines & Packaging 021 447 4352 shop.capetwines.co.za

Nelia se dogter Jane hou ook van ’n gestroopte
voorkoms vir haar slaapkamer. Buiten die kussing met die
Amerikaanse vlag is die vertrek soortgelyk aan Nelia se
onderbeklemtoonde styl.
Kandelaber van Gister

Ek koop nooit meubels of


dekor by kettingwinkels nie.


Ek soek unieke items wat ek op


‘n kreatiewe manier weer nuut


kan maak. – Nelia


TV-kamer

Ingang
Stoep met prieel

Sitkamer Kombuis

Eetkamer

Hoof- slaapkamer

Waskamer

Grondvloer


Boonste
vloer

Badkamer

Bad-kamer

Slaapkamer

Slaapkamer

26 tuis Februarie 2017

Free download pdf