Februarie 2017 tuis 73
doen dit self
Wat jy nodig het
GEREEDSKAP- pen
- deurslagpapier
- maskeerband
- kontakkleefmiddel
- houtsneegereedskap
123
1 Plak die patroon aan die lino vas met die
maskeerband. Skuif die deurslagpapier
tussen die twee in en trek die patroon af.
INKOPIELYS- stempelpatroon (laai dit af
by tuis.co.za) - 21 x 21 cm-lino (beskikbaar
by handwerkwinkels) - 21 x 21 cm-stuk afvalhout
Stap vir stap ...
DEEL # 1
Maak jou eie
linostempel
3 Plak die lino op die stuk hout
vas met die kleefmiddel.2 Gebruik die houtsneegereedskap om
versigtig al die negatiewe dele weg te sny.Pst!
As jy nie jou eie stempel wil
maak nie kan jy een koop by die
gereelde Tuis-medewerkers van
homeology.co.za.