Tuis. 02

(Tuis.) #1

Februarie 2017tuis 79


Voel jy gelukkig?
SMS eenvoudig
die sleutelwoord
na 33409.

KOMPETISIE


Twee gelukkige lesers


kan elk ’n Bernina-


naaldwerk- en Winon-


stoommasjiene van


R20 335 losslaan!


SKRYF SO IN


  • Aanlyn by tuis.co.za of

  • SMS die sleutelwoord
    BERNINA gevolg deur jou
    naam pos- en e-posadres na
    33409 (elke SMS kos R150).
    Sien ons kompetisiereëls op
    bladsy 127.
    SLUITINGSDATUM
    28 Februarie 2017


B


ernina ’n Switserse familie-
onderneming is nou al 120 jaar
lank die wêreld se voorste
vervaardiger van naaldwerk- en
borduurmasjiene.
Die Bernina 215-naaldwerkmasjien is
gebruikerviendelik (ideaal vir groentjies)
dit het ’n persoonlike geheue waarin jy
gewilde steek-keuses kan bewaar ’n
ingeboude gare-inrygfunksie en ’n LCD-
skerm wat instruksies en steekverstel-
lings duidelik vertoon. Die B 215 spog
met die 11 belangrikste steke waarmee
jy enige basiese naaldwerk kan doen.
Die Winon Fortune II-stoommasjien
op wiele is lig kompak en maklik om te
gebruik. Jy kan enigiets van aanddrag
en trourokke tot pakke en gestoffeerde
meubels daarmee stoom. Nog ’n
voordeel is dat dit outomaties afskakel
wanneer die water op is.
Die draagbare Winon-handstomer is
kompak dit weeg min (en pas netjies in
’n reistas) en het verskeie gebruike – van
gesigstoom tot stryk. Dit blaas stoom
teen ’n hoek en spog met ’n ingeboude
termostaat vir veiligheid ’n gerieflike
greep en is maklik om te hervul.
Vir nog inligting oor die Bernina 215
besoek bernina.co.za; en vir meer oor
Winon-stoomtoestelle kyk by
sewshop.co.za.
DIE PRYS Twee gelukkige lesers kan elk
’n Bernina 215-naaldwerkmasjien ’n
Winon Fortune II-stoommasjien en ’n
draagbare Winon-handstomer ter waarde
van R20 335 wen!

Bernina 215-naaldwerkmasjien

Winon
Fortune II-
stoommasjien

Draagbare Winon-handstomer
Free download pdf