Tuis. 02

(Tuis.) #1

Nan se roosraad


“Deur die jare het mense na my roostuin kom kyk en raad gevra” vertel Nan. “Ek het ook al baie roostuine besoek en
rooskonferensies bygewoon. Dit het my laat besluit om ’n roosboek met roosraad te skryf.” Haar boek Rose – die Suid-
Afrikaanse groeigids vir al vier seisoene het in 2015 die lig gesien. Hier is van haar wenke:


‘Karoo Rose’ ‘Roberto Capucci’


  • As jou grond gesond is sal jou rose ook goed
    groei. Ek gee my rose een maal per jaar in die winter
    goeie tuisgemaakte kompos. Daarby kry elke roos ’n
    ŚĂŶĚǀŽůŐĞŬŽŵƉŽƐƚĞĞƌĚĞŚŽĞŶĚĞƌŵŝƐƐŽŽƐƚůĂŶƟĐ
    &ĞƌƟůŝƐĞƌƐƐĞŝŽKĐĞĂŶ͘ůŬĞĚƌŝĞŵĂĂŶĚĞĚĂĂƌŶĂ
    ǁŽƌĚĚŝĞƌŽƐĞŵĞƚ͛ŶŽƌŐĂŶŝĞƐĞŵŝƐƐƚŽĨƐŽŽƐŝŽ
    'ĂŶŝĐůůWƵƌƉŽƐĞŐĞǀŽĞĚ͘

  • Spuit elke twee weke blaarvoeding soos Nitrosol
    ^ĞĂŐƌŽ͕ĞƌĚǁƵƌŵƚĞĞŽĨǀůŽĞŝďĂƌĞ'ŽKƌŐĂŶŝĐ'ƵĂŶŽ͘
    Meng dit sommer saam met die voorkomende
    spuitstof teen swamme (sien regs). Dit is veral aan
    die begin van die seisoen belangrik wanneer die
    blare nog sag is en die voeding makliker
    opgeneem word.

  • Dit is skadelik vir die grond om aanhoudend net
    ĐŚĞŵŝĞƐĞŬƵŶƐŵŝƐǀŝƌƌŽƐĞƚĞŐĞĞ͕ƐŽŶĚĞƌ
    byvoegings van organiese stowwe soos kompos wat
    ryk is aan koolstof en die mikro-organismes in die
    ŐƌŽŶĚǀŽĞĚ͘DĞƚƚĞǀĞĞůĐŚĞŵŝĞƐĞŬƵŶƐŵŝƐďŽƵ
    skadelike soute op en verarm die grond. Dit het ’n
    ǀĞƌŶŝĞƟŐĞŶĚĞƵŝƚǁĞƌŬŝŶŐŽƉĚŝĞŐƌŽŶĚĞŶĂůůĞůĞǁĞ
    daarin. Jou rose gaan beslis ook daaronder ly.

    • Moet nooit voorkomend vir insekte spuit nie.
      Spuit net as jy insekte opmerk en verkieslik met ’n
      organiese spuitstof. Dis net vir rooispinmyte en
      swamme wat ek voorkomend spuit. Vir rooi-
      spinmyte spuit gereeld die blare aan die onderkant
      ŶĂƚ͖ŚƵůůĞŬĂŶŶŝĞŶĂƫŐŚĞŝĚǀĞƌĚƌĂŶŝĞ͘:LJŬĂŶŽŽŬ
      plantluise met ’n tuinslang afspuit. Maar as jy
      plantluise op jou rose los lok jy voëls en goeie
      insekte. Die skilpadbesies glasogies en suiker-
      bekkies smul daaraan!

    • Wanneer die eerste sterk groei met jong blare in
      die lente verskyn begin ek ’n tweeweeklikse
      voorkomende spuitprogram teen swamme. Ek
      ŐĞďƌƵŝŬĚŝĞZŽLJĂůŽƚĂŶŝĐ'ĂƌĚĞŶŝŶ^LJĚŶĞLJƐĞ
      ƌĞƐĞƉƚĞĞŶƉŽĞŝĞƌĂŐƟŐĞŵĞĞůĚŽƵ͕ƐǁĂƌƚǀůĞŬĞŶ
      roes: 1 eetlepel koeksoda ’n paar druppels
      ŵŝŶĞƌĂĂůŽůŝĞƐŽŽƐKůĞƵŵŽĨŐƌŽĞŶƚĞͲŽůŝĞƐŽŽƐ
      kanola en 1 teelepel opwasmiddel gemeng met
      5 liter water. Spuit dit bo en onder op die blare
      ŵĂĂƌŶŝĞŝŶĚŝĞŚŝƩĞǀĂŶĚŝĞĚĂŐŶŝĞ͘;Sien Nan se
      roosboek vir nog tuisgemaakte spuitmiddels.)




OOR VOEDING
OOR PESTE EN PLAE
Free download pdf