Tuis. 03

(Tuis.) #1
Holly is ’n student
en verdien ’n ekstra
inkomste met die
verhuring van dié
aandrokke wat in haar
kamer hang (soek
Hollywood Dress Hire/
facebook.com).
Meubels en klerereling
gemaak deur Holly Wood
Kitchens and Furniture;
kussing en lamp van
Woolworths; mat van
Heartworks; stoel van
Chair Crazy

Dis in die detail
Al is die venster klein front dit noord en laat dit
oorgenoeg natuurlike lig in. Danksy Isoboard-
plafonpanele is die woonstel nooit te warm of
te koud nie.

Dis in die detail
’n Ruimtebesparende skuifdeur skei
die badkamer en slaapkamer.

36 tuis Maart 2017


gevallestudie klein ruimtes

Free download pdf