Tuis. 03

(Tuis.) #1
KONTAKTE EN VERSKAFFERS Eco Furniture Design 021 827 1336 ecofurnituredesign.co.za Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za H&M Home
086 0690 707 hm.com/za/ Holly Wood Kitchens and Furniture 021 701 7737 hollywoodfurniture.co.za JP Steel 021 930 4405 jpsteel.co.za
Le Creuset 086 177 3321 lecreuset.co.za Loads of Living 0861 565 565 loadsofliving.co.za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com

Dis in die detail
Wanneer die agtsitplektafel
nie gebruik word nie skuif dit
onder die eiland in.

Ons klein kombuis is


perfek vir onthaal; jy’s


net ‘n paar meter van die


aksie so jy voel altyd deel


van die kuier terwyl jy


kook. – Nikki


Dis in die detail
Blink oppervlakke soos dié handgemaakte
geglasuurde teëls deur Southern Art Ceramics
weerkaats lig en laat die kombuis oop en lig voel.

Houtwerk deur Eco
Furniture Design; vlekvrye
staal deur JP Steel; ketel en
kasserol van Le Creuset

gevallestudie klein ruimtes

Free download pdf