Tuis. 03

(Tuis.) #1

i


92 tuis Maart 2017


klein tuine


In dié klein tuin kan jy nie help om te
wonder wat jy om die volgende hoek gaan
ontdek nie!
Maar Sean en Tracy Daubern se tuin het
nie altyd so gelyk nie. Voorheen het hier
feitlik net gras gegroei; die grensmure was
kaal en daar was omtrent geen beddings
nie. Hulle het by Neville Orsmond van
Create A Landscape gaan aanklop om hul
tuin in ’n lushof te omskep met dié
wenslysie in gedagte:


  • Minder grasperk en meer beddings.

  • Min onderhoud met plante wat grootliks
    op hul eie kan aangaan.

  • Die grensmure moes versag en
    weggesteek word.

  • ’n Terras vir sitplek by die swembad.


Wense word waar
Neville het begin deur ’n grondplan te
teken. “My eerste prioriteit was om meer
beddings met lae-onderhoudplante te
skep” vertel hy. “Die groot grasperk was
oninteressant en waar dit aan die suidelike
mure gegrens het het dit ná die winter baie
sleg gelyk.
Neville verduidelik die manier waarop ’n
mens deur ’n tuin beweeg is baie belangrik.
“Al is ’n tuin hoe klein moet dit jou lok om
daardeur te stap. Die bestaande plaveisel
om die huis het te veel plek in beslag
geneem en is verklein tot net ’n enkelry
stene. Dit kon nie heeltemal verwyder word
nie want dit hou vogtigheid van die mure af
weg. Vir die paadjie wat om die huis na die
swembaddeel loop het ons op sirkelvormige
plaveiblokke besluit. Dié vorm werk goed vir
’n kronkelpaadjie soos hier. Verder is
reghoekige plaveiblokke in die grasperk en
gruisklippies in die agtertuin gebruik.”
Met die verskillende grondoppervlakke
het Neville terselfdertyd tuinkamers geskep.
“Wanneer jy van een soort oppervlak na ’n
ander beweeg skep dit die indruk dat jy ’n
nuwe tuinkamer betree” verduidelik hy.
“Die tuinboë het dieselfde doel; die plante
wat daarteen rank sal die boogstruktuur
met verloop van tyd toegroei en wegsteek.”
In die beddings is lae-onderhoudplante
gebruik en langs die paadjie met die
sirkelvormige plaveiblokke is ’n laag-op-
laagvoorkoms met verskillende soorte
grasse en dekplante geskep. Viburnum
sinensis en spikkelblaarkasure (Pittosporum
tenuifolium) versag die grensmure. Albei is
goeie heiningplante.

Die waterfokuspunt (oorkant)wasvandie
begin af hier maar met feitlik geen plante
rondom nie. Dit is versag met onder meer
heilige bamboes (EĂŶĚŝŶĂĚŽŵĞƐƟĐĂ)
dwergmondogras (KƉŚŝŽƉŽŐŽŶũĂƉŽŶŝĐƵƐ
‘Kyoto’) enPhilodendron‘Xanadu’.

Waterwys plante soos skoonma-se-tong
(^ĂŶƐĞǀŝĞƌŝĂƚƌŝĨĂƐĐŝĂƚĂ) en kraal-naboom
(ƵƉŚŽƌďŝĂƟƌƵĐĂůůŝͿŐƌŽĞŝŝŶƉŽƩĞŽƉĚŝĞ
stoep. Dié inheemse plante is juis gekies
omdat hulle baie min water nodig het; hulle
word net een keer per maand natgemaak.

PLANTE WAT MIN AANDAG VERG

Aeonium arboreum

Tuinplan
1 Kikoejoe
2 sŝďƵƌŶƵŵƐŝŶĞŶƐŝƐ
3 Tuinbankie
4 Houtskoolkleurige plaveiklippe
5 WŝƩŽƐƉŽƌƵŵƚĞŶƵŝĨŽůŝƵŵ
6 >ŝƌŝŽƉĞŵƵƐĐĂƌŝ ‘Silver Ribbon’
7 Houtskoolkleurige trapklippe
8 Boog
9 ŽůĞŽŶĞŵĂĂůďƵŵ
10 ŐĂƉĂŶƚŚƵƐƉƌĂĞĐŽdž ‘Nana Blue’
11 ŚŽŶĚƌŽƉĞƚĂůƵŵƚĞĐƚŽƌƵŵ
12 sŝŽůĂŚĞĚĞƌĂĐĞĂ
13 ƐƉĂƌĂŐƵƐĚĞŶƐŝŇŽƌƵƐ ‘Sprengeri’
14 ĞƚĞƌŽƉLJdžŝƐŶĂƚĂůĞŶƐŝƐ
15 ZƵŵŽŚƌĂĂĚŝĂŶƟĨŽƌŵŝƐ
16 ĂŶƚĞĚĞƐĐŚŝĂĂĞƚŚŝŽƉŝĐĂ
17 ĐŽƌƵƐŐƌĂŵŝŶĞƵƐ ‘Golden Edge’
18 Waterfokuspunt op gruisklippies
19 EĂŶĚŝŶĂĚŽŵĞƐƟĐĂ
20 KƉŚŝŽƉŽŐŽŶũĂďƵƌĂŶ
21 KƉŚŝŽƉŽŐŽŶũĂƉŽŶŝĐƵƐ ‘Kyoto’
22 &ŝĐƵƐƉƵŵŝůĂ
23 ďĞůŝĂ x ŐƌĂŶĚŝŇŽƌĂ
24 Gruisklippies

KONTAK Neville Orsmond [email protected] createalandscape.co.za

Voor


Ons tuin is ons


goedvoel-plek weg


van die geraas en


bedrywighede van


ons besige lewens.



  • Sean en Tracy


1 2 3 4 5 6 8 9

10
11

12

13

17 16 15 14

18

20 19

21

22

23

24

7
Free download pdf