Tuis. 03

(Tuis.) #1
Ons almal hou van
die geluid van
klippies wanneer ons
daaroor loop!


  • Neville


Die geluid van water moenie ’n
ruimte oorheers nie. Dié waterfokuspunt
wat net borrel skep rustigheid.

Engelvlerkies Sean en Tracy kan dié
waterfokuspunt vanuit hul
kombuis sien. In ’n smal
area soos hierdie een is ’n
regop waterfokuspunt ideaal
veral as jy rondom dit wil
beweeg.


Japanse kalmoes en
dwergmondogras groei
al met die paadjie
langs.

Langs die fontein groei Kraal-naboom
’n heilige bamboes met
Philodendron ‘Xanadu’
teen die muur.

Skoonma-se-tong
Free download pdf