Tuis. 04

(Tuis.) #1
Natuurlike lig stroom deur
twee lang smal vensters
alkant van die ligblou muur
in die en suite-badkamer.
Die kas van Indonesiese
kiaat met versinkte marmer-
wasbakke pas lieflik by die
koel kleurtone in die vertrek.

Dis werklik verruklik om op Prins Albert te woon – ons sterre is


asemrowend die lug is suiwer; en wat ’n voorreg is dit nie om sommer


melkery toe te kan stap vir “varsuitgedrukte” melk nie! – Lynne

Free download pdf