Tuis. 04

(Tuis.) #1

Jane bring graag
onthougoed terug
van haar reise. Die
kunswerk is van
Sri Linka en die
grammafoon een van
haar mees geliefde
versamelstukke van
Jordanië. Die kassie
het sy iewers in die
Natalse Middelland
uitgesnuffel. >>


April 2017 tuis 25


Wie woon hier?
Jane en Sean Bergset en hul
seuns Nicholas (14) en
Matthew (12)
WAAR Durban
GROOTTE 300 m²
Free download pdf