Tuis. 05

(Tuis.) #1

102 tuis Mei 2017


’n Minder permanente dog goedkoper oplossing vir ’n bruin grasperk is
om dit te spuitverf. Die verf word gemaak van organiese pigmente en is
behandel vir beskerming teen die fel UV-strale van die son. “Dit bevat
ook ’n lugdeurlatende membraan sodat die gras steeds kan fotosinteer”
ǀĞƌĚƵŝĚĞůŝŬĚĞůĞ<ůĞŝŶŚĂŶƐ͕ŵĞĚĞƐƟŐƚĞƌǀĂŶ>ĂǁŶĐŽĂƚ͕͛ŶƉůĂĂƐůŝŬĞ
vervaardiger van grasperkverf. Die verf word met water gemeng om
die regte skakering vir die grasperk te kry. “Die koste werk uit op net
meer as R3 per vierkante meter” sê Adele. “En dis 100% ekovriendelik



  • honde en hasies kan dit selfs eet.”
    ĬĂŶŐĞŶĚǀĂŶĚŝĞƚĞŵƉĞƌĂƚƵƵƌĞŶƐŽŶůŝŐŬĂŶĚŝƚƚŽƚĚƌŝĞƵƵƌŶĞĞŵ
    om droog te word. “As die verf eers droog is sal dit nie jou voete vlek
    nie; jy kan dit natmaak en reën sal nie die kleur wegspoel nie” sê die
    landskapargitek JC Moolman.


As ’n alternatief ...


[KITSFEITE]



  • Kunsgras kan gewoonlik binne ’n
    dag geïnstalleer word. Die grond
    word voorberei met ’n sandgruis-
    basis asook ’n onkruidlaag wat nie
    saad deurlaat nie. Sodra die gras
    gelê is word dit bedek met ’n
    silikasand-vulsel vir stabiliteit. Om
    te keer dat die rande oplig kan dit
    aan ’n sementomranding vasgegom
    word. Op ’n soliede basis word die
    hele area daaraan vasgegom.

  • Wat installasiekoste betref maak
    die koste van die gras self maar
    omtrent 10% van die rekening uit.
    Die verwydering van bestaande
    gras en grond waar die kitsgras
    gelê gaan word voorbereiding van
    ’n gruisbasis lê van ’n onkruidmat
    asook ’n laag silikavuller bo-oor
    maak dit ’n taamlik duur belegging

  • maar op die lang duur spaar jy op
    die onderhoud van ’n regte
    grasperk. Die koste kan van een
    plek tot ’n volgende verskil en die
    beste is om ’n kwotasie vir jou eie
    ďĞŚŽĞŌĞƐƚĞŬƌLJ͘

  • Kunsgras kan nie bo-oor
    natuurlike gras gelê word nie want
    wanneer dié gras vrek sal die
    oppervlak ongelyk wees.

  • Waarborge wissel van vyf tot agt
    jaar maar by ’n woonhuis kan dit
    tot 15 jaar lank hou.

  • Jy kan troeteldiere se bolle soos
    gewoonlik optel en die area daarna
    met water afspuit vir higiëne.

  • Kunsgras is ekovriendelik omdat
    ĚŝƚŐĞĞŶŐŝŌŝŐĞƉůĂĂŐĚŽĚĞƌƐŶŽĚŝŐ
    het wat grondwater kan besoedel
    nie. Sommige word selfs gemaak
    ǀĂŶŚĞƌǁŝŶĚĞƉůĂƐƟĞŬďŽƩĞůƐ͘

  • Net soos ’n houtdek of stoep kan
    die gras warm raak in direkte
    sonlig. In die somer kan jy water
    sprinkel wat die sandlaag koel hou
    en die gras se temperatuur verlaag.
    Wenk Hou ’n afvalstukkie van die
    gras wat jy laat lê vir ingeval jy later
    enige skade moet herstel.


VERSKAFFERS Duraturf (Belgotex) 033 897 7500 duraturfsa.co.za Easigrass 087 550 7486 easigrass.com/za Lawncoat 082 839 3853 lawncoat.co.za
Perfect Grass 021 554 4078 perfectgrass.co.za Shen Mi Yuan Garden Design (JC Moolman) 084 807 3577 shenmiyuan.co.za


Die geluk was aan hul kant toe Simon en Paula
Riley van Kaapstad vyf jaar gelede huis gekoop
het: Die vorige eienaar was ’n landskapargitek
daarom was die tuin in ’n goeie toestand en die
ontwerp was min of meer voltooi.
Ongelukkig het die grasperk ’n kombinasie van
kikoejoe en buffelsgras probleme veroorsaak in
die winter veral omdat die bome heelwat
skaduwee gooi. Weens die waterbeperkings sou
die gras ook gou verbruin en moontlik gevrek het.
Dis hoekom hulle kort voor Kersfees 2016 besluit
het om kunsgras te laat installeer.
“Ons het ’n klomp gaste oor die feestyd verwag
en wou hê die tuin wat ’n gewilde kuier-area is
moet op sy beste lyk” sê Simon.
Omdat hulle effens onseker was oor die proses
het hulle die agtertuin eerste aangepak. “Daardie
deel van die tuin is baie privaat; as die resultate
nie na wense was nie sou dit nie ’n ramp wees
nie” vertel Simon.


Hoewel die paartjie kwotasies by verskeie
installeerders gekry het sê hulle die
professionaliteit van Perfect Grass en die
persoonlike aandag wat hulle by dié firma gekry
het het die deurslag gegee.
Buiten die uithaal van die ou gras was daar nie
veel ander werk nodig nie. Die trapklippe van die
voorhek na die voordeur was reeds daar en die
Rileys kon eenvoudig die gras daarrondom laat lê.
“Ons het ’n langer grassoort met verskillende
skakerings gekies sodat dit so natuurlik moontlik
lyk” sê Simon.
Noudat hulle minder tyd aan onderhoud hoef te
spandeer kan die Rileys die ruimte soveel meer
geniet. “Ons is dol oor die moeitevrye tuin – ons
hoef ons glad nie te bekommer oor natmaak
snoei of bemes nie. Die grassnyer staan en gaar
stof op in die garage en ons gebruik net ’n
tuinsuier om die blare wat op die gras beland op
te tel” verduidelik Simon.

Gevallestudie # 2


Die tuin lyk nou geil en groen; die
labrador-hondjie Riley kan nie gate
in die gras grawe nie en dis ook baie
maklik om haar bolle op te tel.
Free download pdf