Terug na
die natuur
As Ma ân regte
natuurliefhebber is dek ân
kaal houttafel met aardse
keramiekware. Gee dit ân
tikkie vroulikheid met
gekleurde glase en
papierdoilies. Gebruik die
doilies as drupmatjies en
dekoratiewe servetringe â
knyp die doilie aan die
servet vas met ân hout-
wasgoedpennetjie.
14 tuis Mei 2017