Tuis. 05

(Tuis.) #1

Die tyd vir warmer


winters is nou!


Besoek isoboard.com


Nie net is IsoBoard ’n hoogs doeltreffende
liggewig-isolasiebord van polistireen nie dis
ook baie maklik om te installeer. Dit is dus die
perfekte keuse vir enigeen wat hul eie huis
voor die winter wil isoleer.

Dit word hier in Suid-Afrika vervaardig en voldoen
aan die hoogste internasionale standaarde.
Ons gevorderde termiese-isolasieborde is
volhoubaar absorbeer min water en kan
hitte-oordrag goed weerstaan; dis nie net

Gauteng 012 653 8204 | Wes-Kaap 021 983 1140 | KwaZulu-Natal 031 569 1800


Selfdoen- termiese isolasie vir jou huis.


Skep ’n gevoel
van ruimte in klein
kombuise.

die ideale keuse vir jou leefareas nie
maar ook vir jou kombuis en badkamers.

IsoBoard is beskikbaar in ’n wye reeks
afwerkings en groottes en kan geverf en
gewas word om te verseker jou huis bly
pragtig en beskerm.
Free download pdf