Tuis. 09

(Tuis.) #1
Met ’n kombinasie van Franse shabby-sjiek vintage- en
plaasstyl is daar om elke hoek en draai iets vir die oog. Die
klipmure verleen warmte aan die ruimte en die wit elemente
word versag met geblomde lap pastelkleure kuns en antieke
meubels waarvan die meeste tweedehandse kopies of
erfstukke is.
Sue sê daar is twee mense wat ’n groot invloed op haar
dekorstyl het: die koningin van shabby-sjiek ontwerper en
huisware-entrepreneur Rachel Ashwell en haar oorlede
ouma Merle Norton.

“Toe ek jonger was het ek elke jaar twee vakansies by my
ouma in Durban deurgebring. Sy is die inspirasie agter my
dekorstyl asook my liefde vir fyn porselein en teepartytjies –
sy kon altyd ’n okkasie van enige geleentheid maak!”
Vir Sue het binneversiering ’n passie geword en vandat sy
haar eie huis mooigemaak het het vriende en familie begin
vra dat sy hul ruimtes ook versier.
“Ek glo jou omgewing het ’n groot invloed op jou welstand;
dis regtig belangrik om jou huis so mooi
moontlik in te rig” voeg Sue by.

So mooi moontlik



  • Kies ou meubels; verweerde verf is baie karaktervol!
    ͻĂŶŐŐŽƌĚLJŶĞŵĞƚ͛ŶƐĂŐƚĞďůŽŵŵŽƟĞĨ͖ĞŬŚĞƚŽŽŬƐƚƵŬŬĞůĂƉĂĂŶĚŝĞŽŶĚĞƌŬĂŶƚǀĂŶŵLJ
    ǁŝƚŵŽĞƐĞůŝĞŶŐŽƌĚLJŶĞǀĂƐŐĞǁĞƌŬƐŽĚĂƚĚŝƚŽƉĚŝĞŐƌŽŶĚ͞ƐůĞĞƉ͟ĞŶĚŝĞƌŽŵĂŶƟĞƐĞ
    atmosfeer in die vertrek versterk.
    ͻĞĚĞŬƌƵƐďĂŶŬĞŵĞƚůŽƐ͕ǁŝƚŽŽƌƚƌĞŬƐĞůƐĞŶƐŬĞƉŬŽŶƚƌĂƐŵĞƚ&ƌĂŶƐĞƐƚLJůͲŵĞƵďĞůƐŵĞƚŚƵů
    ǁƵůƉƐĞŬƵƌǁĞƐ͘
    ͻ'ĞďƌƵŝŬǀŝŶƚĂŐĞͲǀĂƐĞĞŶͲďĞĞůĚĞ͕ĂƐŽŽŬŬƵŶƐǁĞƌŬĞ͕ŬĂŶĚĞůĂďĞƌƐĞŶďĂŝĞŬĞƌƐĞ͘
    ͻKŶƚďůŽŽƚƐŽǀĞĞůŶĂƚƵƵƌůŝŬĞŵĂƚĞƌŝĂĂůŵŽŽŶƚůŝŬ͕ƐŽŽƐŚŽƵƚĚĞƵƌĞĞŶĚĂŬďĂůŬĞ͘ŬŚĞƚŽŽŬ
    ŚĞĞůƉĂƌƚLJƌŽĨǁĞŐŐĞǀĞƌĨĚĞǁŝƚůŽƐƐƚĂĂŶĚĞŬĂƐƚĞǁĂƚĞŬǀŝƌďġƌĞƉůĞŬŐĞďƌƵŝŬ͘
    ͻtĂŶŶĞĞƌĞŬŽŶƚŚĂĂů͕ŐĞďƌƵŝŬĞŬŐƌĂĂŐďĂŬŬĞǀŽůƌŽƐĞ͕ŽƵďĞĞŶŚĞĨͲŵĞƐƐĞŐŽĞĚĞŶ
    ǀŝŶƚĂŐĞͲďŽƌĚĞƐĂĂŵŵĞƚƚĂĨĞůĚŽĞŬĞǀĂŶĂŶƟĞŬĞŬĂŶƚŽĨůŝŶŶĞ͘хх


Sue se topwenke vir ’n shabby-sjiek voorkoms


Sue en Bruce se slaapkamer is op
die eerste vloer. Hulle het besluit
om ’n gelamineerde vloer bo-op die
herwinde houtvloer te lê vir warmte
en ’n moderner voorkoms.
Gelamineerde vloer van Millennium
Hardware

[HOOFSLAAPKAMER]

Free download pdf