Tuis. 09

(Tuis.) #1

[SITKAMER]


Om die oorspronklike
gevoel van die
vraghouers te behou
is die muur tussen die
sitkamer en motorhuis
onder gebou met die
vraghouerdeure wat die
Turveys verwyder het
om plek te maak vir
vensters. ’n Dambouer
het die sink vir die
koepeldak gebuig voor
installasie.

Ons het die deure net so ongeverf gelos omdiegevoelvandie


vraghouers te behou.Ons hou van dié ruwe element met die


oorspronklike nommers daarop. – Marinda

Free download pdf