Tuis. 09

(Tuis.) #1

eko-huis


September 2017 tuis 41


In die kombuis het Lucas koste bespaar met bekostigbare
melamien kaste en -werkblaaie. Die kaste is geverf met oorskietverf
van die dek en buitemure. Vraghouers se vloere is dikwels ongelyk;
Lucas het syne met hardebord bedek en toe gelamineerde vinielteëls
bo-oor gelê. >>


Broodblik van Home etc.; skinkbord van MRP Home; glasvaas
blomme loof en deken van Woolworths; beker van @home; tafel
en stoele van Chair Crazy


[KOMBUIS]


[SLIM PLAN]
Deur een 12 m lange vraghouer te hergebruik
(Lucas se huis bestaan uit twee) word sowat
4 000 kg staal herwin – g’n wonder dis so gewild
onder ekobewuste huiseienaars nie. Vrag houers
ŝƐŵĂŬůŝŬďĞŬŽŵďĂĂƌĚĞƵƌƐƉĞƐŝĂůŝƐͲǀĞƌƐŬĂīĞƌƐ
soos berman-kalil.co.za umnyamaikhaya.co.za
wolfpackrentals.com en newliving.co.za; die
wagtyd nadat jy gekoop het wissel van een dag
(as jy net die houer koop) tot ’n paar maande
ĂĬĂŶŐĞŶĚǀĂŶũŽƵƐƉĞƐŝĮĞŬĞŽŶƚǁĞƌƉͲǀĞƌĞŝƐƚĞƐ͘
Free download pdf