Tuis. 09

(Tuis.) #1
Lucas het besluit
op koperpype
saam met vlekvrye
staal en chroom –
dis bekostigbaar
en pas by die
badkamer se
voorkoms.

In die slaapkamer dien onbehandelde
bloekomstompeas bedtafeltjies.
Klein kussing en deken van MRP Home; voël-
kussing skoene hoed en serp van Woolworths

[BADKAMER]


[SLAAPKAMER]


Die wasbak rus in die mik van ’n
boomtak wat Lucas in ’n droë
rivierloop gekry het en met ’n
houtseëlaar bedek het; weens die
wasbak se vorm is die krane teen
die muur gemonteer. “Ek is dol
oor die voorkoms; dit was beslis
die ekstra moeite werd” sê Lucas.


Blink


idee!


Spieël van MRP Home
Free download pdf