Tuis. 09

(Tuis.) #1

Die gehalte van die
lig – konstante helder
maar indirekte sonlig



  • is baie belangrik
    in ’n kunstenaar se
    werkspasie. Die ruimte
    is ontwerp om bedags
    natuurlike lig ten volle
    te benut; dit word op
    ander tye aangevul deur
    ligte met ’n blou tint.


Die dak het ’n helling van sowat
45 ̊ wat dit amper soos ’n
kapel laat lyk. “Die balke is van
vierkantstaal; ’n vriend het dit
vir my geïnstalleer. Ek wou nie
plafonborde hê nie en het eerder
besluit op wit foelie-isolering
wat tussen die vierkantstaal
en IBR-dakplate ingesit is”
verduidelik Talita.

Talita spesialiseer in
drukwerk – etswerk en
linostempels – en gee
ook teken- verf- en
beeldhouklasse.

DIE RUIMTE DIE DAK
Free download pdf