Tuis. 09

(Tuis.) #1

D


ie Tuis-span sien altyd uit na dié tyd van die jaar wanneer die
inskrywings in ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie
beoordeel word. Ons wag in spanning vir die sluitingsdatum
want ons wil sien wat lesers alles gedoen het.
En ons lesers het weer eens gewys wat in hulle steek! Wonderlike
stories vernuftige planne en natuurlik die mooiste leefruimtes van
hele huise tot net een vertrek.
Ons het versigtig deur die inskrywings gesif om die semi-finaliste te
kies en die finale keuse het weer ’n uitgerekte debat tot gevolg gehad –
daar kon immers net 10 wees!
Vanjaar se reëls het bepaal dat die huiseienaar minstens 50% van die
werk self moes gedoen het. Ons het elke begroting deeglik nagegaan en
een ding is seker: ons top-10 weet hoe om hul rande te rek!


1



2


KOMPETISIE


TOP-10!


Hier is die


OnsRegruk met Flair-kompetisie het vanjaar ’n


horde opwindende inskrywings gelok.


(^) So lyk die uitblinkers (in geen bepaalde volgorde nie):
WIEHerbert en Marlene Trollip
WAAR Paarl
WAT Kombuis
KOSTE R79 750
Voor
Soos verlede jaar hetTuis-lesers ook ’n sê in wie uiteindelik tot die
top-5 deurdring – die inskrywing wat die meeste stemme kry is
verseker van ’n plek in die top-5. En die beste van als? Daar’s weer
pryse op die spel vir almal wat ’n aanlynstem uitbring. So maak jy:
1 Gaan na Įdžŝƚ͘ƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ͘ Klik op “Top 10”.
2 Kies jou gunsteling klik op die “Vote Now”-blokkie en vul jou
e-posadres in. Klik “submit”.
3 Die stemming is oop van 12:00 op Maandag 14 Augustus tot
12:00 op Vrydag 1 September.
Elkeen van
diétiensemi-
finaliste
kry’nR3000-
geskenkbewys van
BUCO en
Timbercity!
STEM & WEN
WIEMichael en Antonia Astrup
WAAR Blairgowrie Johannesburg
WAT Hele huis
KOSTE R719 100
Voor
MET FLAIR

Free download pdf