Tuis. 09

(Tuis.) #1
101

Strooikussings


DeurMarian van Wyk
Foto’sFrancois Oberholster

66 tuis September 2017


dekor


Van sagte blommotiewe tot helder


geometriese patrone – werk kreatief met


vorms motiewe en groottes wanneer


jy kussings kies.


Klassiek en
modern sy aan sy
Kussings met ’n klassieke
botaniese patroon en een met breë
strepe werk verrassend goed saam
met ’n Afrika-deken en die
moderne lap op die koffietafel in
Jane Linley-Thomas van Durban se
TV-kamer. Die koraalkleur wat in al
die tekstiele herhaal word skep
samehorigheid – dis die geheim
wat die mengsel van motiewe en
patrone laat werk.

#
1

’n Eklektiese keuse van
kussings en tekstiele gee dié
alledaagse rusbank hope
persoonlikheid.
Free download pdf