Tuis. 09

(Tuis.) #1


2
Een motief
verskillende groottes
Wanneer jy blommotiewe in
dieselfde sagte palet meng hou
dit interessant deur die grootte
van die motief op die onderskeie
kussings af te wissel. As die
kussings boonop verskillende
groottes en vorms het is dit des
te mooier soos op dié stoep van
Liesl Rheeder. >>
Soortgelyke kussings is te kry by
Plan B Vintage en Strand Trading
Post; kanttafel van Chair Crazy

Free download pdf