Tuis. 09

(Tuis.) #1

dekor


#
3

Herhaal’nkleur
Geometriese patrone is treffend en kussings is ’n slim manier om sulke vrolike
patrone én ’n modieuse aksentkleur terselfdertyd by jou dekorskema in te werk. Die
mentgroen geometriese patroon hier skep ’n treffende kontras met die donkergrys
muur in Jane Linley-Thomas se slaapkamer. Dieselfde mentgroen en grys word in die
kussing regs herhaal – ’n suksesvolle kombinasie.

Voel (die) vere
Goedkoper strooikussings is dikwels alte vrolik maar
word binne maande letterlik platgesit. Vervang mettertyd
die vulsel met vere. ’n Verekussing lyk duursaam sit (of
lê!) lekkerder en verloor nooit sy vorm nie. As dit wel ’n
bietjie plat lyk ná ’n lang kuier- of rondlêsessie skud jy
dit bloot uit en die kussing lyk weer volrond.

[STROOI OF MOOI? ]
ͻŽƵŵĂƟŐŚĞŝĚǀŽŽƌŽģ͘<ƵƐƐŝŶŐƐ
ŵŽĞŶŝĞŶĞƚŵŽŽŝǁĞĞƐŶŝĞ͕ŵĂĂƌŽŽŬ
ĨƵŶŬƐŝŽŶĞĞů͛͘ŶŝĞƉƌƵƐďĂŶŬƐŝƚ
ŐĞŵĂŬůŝŬĞƌĂƐũLJ͛ŶŬƵƐƐŝŶŐĂŐƚĞƌũŽƵ
ƌƵŐŬĂŶŝŶĚƌƵŬ͘DĂĂƌĂƐũLJƐŝĞŶũŽƵ
ŐĂƐƚĞƐŬƵŝĨĚŝĞŬƵƐƐŝŶŐƐƌŽŶĚŽŵ͛Ŷ
ƐŝƚƉůĞŬƚĞŬƌLJ͕ŝƐĚŝƚƚLJĚǀŝƌŵŝŶĚĞƌ
ŵĂĂŬ͘ŝĞƐĞůĨĚĞŐĞůĚ͛ŶďĞĚ͗:LJǁŝů
ŝŵŵĞƌƐŶŝĞƐŽŐŐĞŶƐĞŶƐĂĂŶƐ͛ŶƐƚĂƉĞů
ŬƵƐƐŝŶŐƐŽƉͲĞŶĂĨƉĂŬŶŝĞ͘ŝƐŶĞƚůĂƐƟŐ͘

ͻsĞƌŵLJ͛ŶƌLJĂŵƉĞƌĞĞŶĚĞƌƐĞ
ŬƵƐƐŝŶŐƐǁĂƚ͞ƉĞƌĨĞŬƚĞƉĂƐŵĂĂƚƐ͟ŝƐ͘
ŝĞŐĞŚĞŝŵǀĂŶ͛ŶŝŶƚĞƌĞƐƐĂŶƚĞĞīĞŬůġ
ŝŶĚŝĞǀŽƌŵƐ͕ŬůĞƵƌĞĞŶƚĞŬƐƚƵƌĞǁĂƚũLJ
ŬŽŵďŝŶĞĞƌ͘^ŽŽƐĚŝĞŽŶƚǁĞƌƉĞƌƐŐƌĂĂŐ
Ɛġ͗ƐĚŝƚŶŝĞďLJŵĞŬĂĂƌƉĂƐŶŝĞ͕ŝƐĚŝƚ
ŶŽŵŵĞƌƉĂƐ͘
ͻƐũLJŵŽƟĞǁĞŵĞŶŐ͕ŬŽŵďŝŶĞĞƌ
ǀĞƌƐŬŝůůĞŶĚĞƉĂƚƌŽŶĞŵĞƚŵĞŬĂĂƌ͕
ďLJǀŽŽƌďĞĞůĚĨLJŶĞƚŶŝĞƐĞƉĂƚƌŽŶĞŵĞƚ
ŐƌŽƚĞƌ͕ďĞƐŝŐĞƌďŽƚĂŶŝĞƐĞƉĂƚƌŽŶĞ͘
DĂĂŬƐĞŬĞƌĚĂƚ͛ŶĂŬƐĞŶƚŬůĞƵƌŝŶĞůŬĞ
ŬƵƐƐŝŶŐŚĞƌŚĂĂůǁŽƌĚ͕ĂůŝƐĚŝƚƐƵďƟĞů͘
'ĞŽŵĞƚƌŝĞƐĞƉĂƚƌŽŶĞŝƐŵĂŬůŝŬŽŵƚĞ
ŬŽŵďŝŶĞĞƌ͖ƐƚƌĞƉĞ͕ŬŽůůĞ͕ƐŝŐͲƐĂŐͲ͕
ĚŝĂŵĂŶƚͲĞŶŚĞŬƐĂŐŽŶƉĂƚƌŽŶĞƐŝƚ
ŐĞŵĂŬůŝŬůĂŶŐƐŵĞŬĂĂƌ͘
ͻ^ƚƌĞƉĞŝƐŝŵŵĞƌŬůĂƐƐŝĞŬ͘'ĞďƌƵŝŬĚŝƚ
ŶĂŚĂƌƚĞůƵƐƐĂĂŵŵĞƚ
ďŽŶƚŵŽƟĞǁĞ͘

Tribal-kussing R440 sugartongtong; woord-kussing
R100 MRP Home; chevron-oortreksel vanaf R270
zanaproducts.co.za; streep-oortreksel met verekussing
R285 Biggie Best

Leaf-kussing R320
sugartongtong.com;
Scribble-oortreksel
met verekussing
R285 Biggie Best
Free download pdf