Tuis. 09

(Tuis.) #1

80 tuis September 2017


Kortliks


V: Ek is dol oor die ronde mat op die voorblad van die Mei
2017-uitgawe! Waar kan ek ’n soortgelyke een kry?


  • Brenda Minny Bloemfontein
    A:Probeer superbalist.com The Rug Store (therugstore.co.za)
    Weylandts (weylandts.co.za) en MRP Home (mrphome.com).


A: Die huiseienaar Maryke Roberts sê sy het ’n strook
Velcro met ’n kramgeweer aan die binnekant van die
kasdeur vasgesit. Daarna het sy Velcro aan ingetrekte
netstof vasgewerk en dit op die eerste Velcro-stroke
vasgedruk. Sy sê dis makliker as om die lap direk aan die
deur vas te kram want wanneer jy die gordyne wil was
kan jy net die twee Velcro-stroke van mekaar af trek.

V: Waar kry die De Kocks hul pragtige pizza-oond
op bladsy 22 van die Maart 2017-uitgawe?


  • Berry Prentice Lake Brenton Knysna
    A: Die oond is van Peppino in die Wes-Kaap
    (peppinopizzaovens.co.za).


V: Ek het die mooiste plakpapier op bladsy 8 van die
Mei 2017-uitgawe gesien. Waar kan ek dit koop?


  • Annarica Allison Kaapstad
    A: Design Joburg wat die foto verskaf het sê die
    plakpapier is uit die Black Fabrics Harlequin-reeks
    (blackfabrics.co.za). Kyk ook by stickythings.co.za.


V: Op bladsy 76 van
die Junie 2014-
uitgawe is daar ’n kas
met lap agter die
glaspanele van die
deur. Hoe is dit
gedoen?


  • Maryann Prinsloo
    Pietermaritzburg

Free download pdf