Tuis. 09

(Tuis.) #1

Stensil langs die


swembad


Nicolene van Eck skryf Rondom ons
swembad is daar sementblokke wat
ek graag met verf in ’n stensilpatroon
wil versier. Kan julle ’n waterbestande
verf aanbeveel wat die elemente
sal deurstaan?
Lisa
Spaarwater van
Lemon & Lilac
Paint Techniques
antwoord Omdat
sement taamlik
poreus is sal enige
verf met ’n water-
basis goed werk. Laat die verf goed
droog word (24–48 uur) voordat water op
die blokke spat of iemand daaroor loop;
seël dit dan met ’n helder buiteseëlaar
soos Neutron Alkali Resistant Sealer.
Volg dié stappe vir netjiese stensilwerk:
1 Spuit nie-permanente aanspuitgom
aan die agterkant van die stensil om dit
in posisie te hou.
2 Gebruik onverdunde verf wat redelik
“droog” met ’n sponsroller aangewend
kan word en werk van buite af binnetoe.
3 As jy ’n tweede kleur wil byvoeg verf
dit sommer vryhand met ’n kunstenaars-
kwassie. Geniet dit!
KONTAKlemonlilac.co.za


Ons beantwoord nog vrae op

S

P
a
s

v
basis goed werk Laa


Het jy geweet? Annie Sloan-verf kan ook buite gebruik word. Dit hoef nie verseël te word nie maar kan wel ’n bietjie
verbleik in die son. As jy die blokke wil verseël kan jy deursigtige Rystix Timbacare Exterior Sealer probeer. >>


1


3


2


Laat jou bederfgoed
op ’n wolkie sweef ...

ALCOLINPROMOSIE


Besoek http://www.alcolin.com vir produkinligting of skakel die Sticky Questions-hulplyn tolvry by 0800 222 400 vir raad.


Kry ons op

Naweekprojek


Wat jy nodig het



  • twee afval-
    dennehoutplanke:
    22 x 69 x 500 mm
    en 22 x 144 x
    500 mm

  • ’n stuk laaghout
    ook 500 mm lank

  • figuursaag

  • Alcolin Fast Set
    Wood Glue

  • hake en
    muurproppe

  • sowat 15 m
    sterk tou


1 Teken ’n wolkpatroon op die laaghout en saag dit met ’n figuursaag uit. Gebruik Alcolin Fast Set Wood Glue
en heg die smal plankie aan die agterkant van die breë plank; heg ook die uitgesnyde wolk aan die voorkant.
2 Klamp vas en laat die lym droog word. Hang dit dan met twee lengtes tou en hake teen die muur.

12
Free download pdf