Tuis. 09

(Tuis.) #1

Ons vierpootmaats het lentekoors!


Saamgestel deur Beatrice Moore-
Nöthnagel (en haar beagle Frodo)

Diere-


maniere


Op ’n drafstappie
Die eenjarige Taro baljaar tussen die
Weskus se veldblomme. – Ronel Vorster
Melkbosstrand

Ons is dol oor
A Cat in a Flatse
muurgemonteerde
Art Panel (R3 622
acatinaflat.co.za)!
Katte kan op die
rakke klouter dit
as uitkykplek
gebruik of ’n slapie
daar geniet. Die
panele word
plaaslik vervaardig
van laagdennehout

Nuut op die mark!


en afgewerk met natuurlike materiaal om dit so
veilig moontlik te hou. Die groot skoon rugpaneel
is die perfekte plek vir ’n skildery vinielplakkers
of jou eie muurkuns.

Jou droster!
Snowy Young is doodbang vir
Ouma en haar kam.


  • Corrie du Plessis Roodepoort


Potvas ...
Baby aan diens op
haar uitkykplek.


  • René Joshua
    Port Elizabeth


 p

Innerlike vrede
Peanut het een geword met die natuur.


  • Rose Clark Pretoria


raad

Free download pdf