ân Reis vir twee na die
2018-Tour de France!
A
s borg van die Bora-hansgrohe-
fietsryspan bied hansgrohe aan
Tuis-lesers die geleentheid om
dié opwindende fietswedren
eerstehands te ervaar!
Die Tour de France wat elke jaar in
Julie gehou word is die hoogtepunt van
die internasionale fietsrykalender â dis
nie net die wêreld se grootste
fiets wedren nie dis ook die grootste
jaarlikse sportgeleentheid ter wêreld.
Die gelukkige wenner van hansgrohe
se Shower Like a Champion-kompetisie
kry die kans om die vakansie van ân
leeftyd saam met ân vriend of geliefde
te geniet.
SKRYF SO IN
- Koop voor 31 Desember 2017
ân hansgrohe-stortproduk by enige
deelnemende winkel; gaan na
hansgrohe.co.za vir ân lys verskaffers. - Vir elke R1 000 wat jy bestee kry jy
een inskrywing â hoe meer jy bestee
hoe groter jou kanse! - Skandeer die QR-kode (sien regs) vir
die inskryfvorm.
WAT JY KAN WEN ...
Eerste prys ân Reis vir twee na die
2018-Tour de France insluitend vlugte
en ân BBP-pakket van Bora-hansgrohe
Waarde R100 000
2de PRYS ân Specialized-padfiets
Waarde R50 000
3de PRYS Bora-hansgrohe-fietsryklere
en ân hansgrohe Raindance-stortkop
Waarde R10 000
Alle inskrywings kom gedurende die
kompetisie in aanmerking vir ân
gelukstrekking; wenners kry ân replika
van ân Bora-hansgrohe-trui.
Volg hansgrohe op Facebook of skakel 086 1111 941.
WEN
HANSGROHE PROMOSIE
Peter Sagan
UCI-wêreld-
padfietskampioen
2015/2016
September 2017 tuis 87
Kompetisiereëls
1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die
kompetisie deelneem buiten werknemers
van hansgrohe die kompetisieborge hul
filiale advertensie- en promosie agentskappe
en hul gesinslede.
2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte
inskrywings wat getrek word en wenners sal
telefonies of per e-pos in kennis gestel word.
3 Die beslissing is finaal en geen
korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
4 Pryse kan nie verander oorgedra uitgestel
of vir kontant geruil word nie.
5 Die onus rus op die borge om die pryse te
verskaf. Tuis kan nie verantwoordelik gehou
word vir probleme met en vertragings in die
gestanddoening van die pryse nie.
6 Die wenner word in Januarie 2018 gekies.
7 Besoek hansgrohe.co.za vir besonderhede
- kry die Shower like a Champion-kompetisie
onder Contact us/Support.
Vir elke R1 000 wat jy
bestee kry jy een
inskrywing.
1ste PRYS
ân Reis vir twee na die
2018-Tour de France
ter waarde van
R100 000
3de PRYS
Bora-hansgrohe-fietsryklere
ter waarde van
R10 000
2de PRYS
Pasgemaakte Specialized-
padfiets ter waarde van
R50 000
Skandeer dié
QR-kode vir die
inskryfvorm.