Tuis. 09

(Tuis.) #1
’n Penguin Random House Suid-Afrika-geskenkpak
ǀĂŶZϭരρϬϬ͊
Where Equestria Comes to Life gee lewe aan die kleinspan se gunsteling-ponies; Die groot
boek met dierestories sal kleuters vasgenael hou; Minecraft: The Island deur Max Brooks
vertel van ’n held se stryd om oorlewing; in Hierdie huis swig Kleinboer weer eens voor die stad
se versoekings; Monique le Roux Forslund verskaf gesonde resepte in Sugar-free and Carb-
conscious Living; Nicole deur Richard Peirce onthul skokkende feite oor walvisjag en Susan
Lewis se aanhangers sal Hiding in Plain Sight oor die eks-speurder Andee Lawrence geniet.
Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die boeke ter waarde van R1 500!

WEN!


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 30 September 2017 na Tuis-blokraai #106 Posbus 1802 Kaapstad 8000
of skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected]. Sien ons kompetisiereëls op bladsy 127.
Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................

blokraai#106 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


86 tuis September 2017

Free download pdf