Tuis. 09

(Tuis.) #1

96 tuis September 2017


[DIE TUIN SE GESKIEDENIS]
Endebeni is ’n Zoeloe-naam met twee
betekenisse: “aan die bopunt van die
heuwel” en “milddadige plek van
skoonheid”. Albei is gepas vir dié
asemrowende tuin van 36 ha.
Die tuin is oorspronklik in die vroeë
1970’s ontwerp deur Bea Bernstein wat
haar liefde vir tuinmaak sowat 40 jaar lank
hier uitgeleef het. Met die hulp van haar
ŚŽŽŌƵŝŶŝĞƌ͕WĞƚƌŽƐŚůĂŵŝŶŝ͕ŚĞƚƐLJĂŵƉĞƌ
elke boom struik en bol self geplant. Ná
haar dood in 2010 het haar seun John
^ŵŝƚŚĞƌƐĞŶƐLJŐĞƐŝŶŶĚĞďĞŶŝ&ŽƌĞƐƚƚŽĞ
ŐĞƚƌĞŬĞŶĚŝĞƚƵŝŶŵĞƚŚĞƌŶŝĞƵĚĞLJǁĞƌ
onder hande geneem. Nuwe dele van die
ϭκϳŚĂͲĞŝĞŶĚŽŵŝƐƐŬŽŽŶŐĞŵĂĂŬŽŵĚŝĞ
ƉĂƌŬĂŐƟŐĞƚƵŝŶƵŝƚƚĞďƌĞŝ͘
Nou is dit Tessa en Jamie se beurt. Met
ĚŝĞŚƵůƉǀĂŶŚĂƌůĞƐWŚŝƌŝ͕ŽůŝŶEƚŽŵďĞůĂ
ĞŶdŚƵůĂŶŝŚůĂŵŝŶŝ;WĞƚƌŽƐǁĂƐƐLJ
grootoom) beplan hulle om te sorg dat
ŶĚĞďĞŶŝ&ŽƌĞƐƚƐŽŝŶĚƌƵŬǁĞŬŬĞŶĚďůLJ
ƐŽŽƐĂůƚLJĚ͊


Rododendrons (bo
en regs) met hul
groot blomme in ’n
verskeidenheid kleure
is ’n kleurskouspel in
die lente.

Daar is altyd iets interessants aan


die gebeur en aan die verander in


Endebeni Forest! – Tessa


Pienk blomkornoelie
(Cornus florida)


Kom kuier!
Het die Endebeni Forest-tuin
jou asem weggeslaan?
Dis oop vir besoekers op
16 en 17 Sept.
en 30 Sept. en 1 Okt.
(09:00–17:00). Koste: R50.
Tel. 082 571 3137.
Free download pdf