Tuis. 09

(Tuis.) #1

September 2017tuis 95


Loof in verskeie skakerings van
groen kleurryke asaleas en bruinrooi
Berberis-struike (in die voorgrond )
verskaf kleur en kontras.


Tessa se
gunstelinge


  • Japanse blomkersie (Prunus
    serrulata) – met blomtyd slaan dit jou
    asem weg.

  • Esdoringbome ( Acer-spp.) vir kleur
    in die somer en herfs.

  • Blomkornoelie (ŽƌŶƵƐŇŽƌŝĚĂ) is
    ŽŶŐĞůŽŽŇŝŬŵŽŽŝǁĂŶŶĞĞƌĚŝƚŝŶĚŝĞ
    lente blom. Die boom dra ook
    helderrooi vrugte/sade in die somer
    en verkleur bloedrooi in die herfs.

  • Krismisrose (LJĚƌĂŶŐĞĂ-spp.) blom
    met oorgawe in die somer. Ek pluk dit
    graag en sit dit in groot vase oral in
    die huis.

  • Sneeubal (sŝďƵƌŶƵŵ
    ŵĂĐƌŽĐĞƉŚĂůƵŵ) asaleas en
    ƌŽĚŽĚĞŶĚƌŽŶƐŝƐĨĂŶƚĂƐƟĞƐǀŝƌ͛Ŷ
    wonderlike kleurvertoning in die lente.

  • Aarbeiboom (ƌďƵƚƵƐƵŶĞĚŽ) lok
    suikerbekkies na die tuin.

  • Sneeuvlokkies ( ŽũƵŵĂĞƐƟǀƵŵ>ĞƵĐ )

  • Endebeni se sneeuvlokkie-tuin is
    ǀŽŽƌǁĂĂƌ͛ŶƐƉƌŽŬŝĞƐǁġƌĞůĚ͘ŝƚŐƌŽĞŝ
    ĂůůĂŶŐƐ͛ŶŬƌŽŶŬĞůĞŶĚĞƐƚƌŽŽŵǁĂƚŝŶ
    die inheemse geelhoutwoud op
    die plaas ontspring.

  • Blouklokkies ( ƚŚŽŝĚĞƐLJĂĐŝŶ
    ŶŽŶͲƐĐƌŝƉƚĂ) – ek is so lief vir dié
    bolle en wil nog baie van hulle plant!

  • Pioenroos (W ĂĞŽŶŝĂ-hibriede) – ek
    weet hulle is nie maklik om te kweek
    nie maar ek hoop om nog meer hier
    ƚĞǀĞƐƟŐ͘

  • Kameliasvir kleur in die winter.

  • Magnolias– veral die lourier-
    magnolia (DĂŐŶŽůŝĂŐƌĂŶĚŝŇŽƌĂ) met
    sy reuseblomme en heerlike geur.

Free download pdf