Tuis. 10

(Tuis.) #1

Barrie se tuinraad



  • Ek hou van ’n eenvoudige uitleg met reguit
    lyne en sagte kurwes.

  • Om beddings ongekompliseerd te hou kies
    ek ’n kleiner verskeidenheid plante en herhaal
    dit. In ’n groot tuin is groepe plante wat goed
    in die omgewing aard ’n goeie strategie.

  • Maak tuinkamers. Dit skep ’n gevoel van
    afwagting en ontdekking terwyl jy van die een
    tuinkamer na die volgende beweeg. Sorg dat
    elke kamer ’n ingang soos ’n hek boog pilare
    of twee eenderse struike het wat jou uitnooi
    om daar in te stap.

  • Gee elke tuinkamer ’n fokuspunt en baken
    die ruimte af met ’n muur of heining – hetsy
    struktureel of van klimplante of struike.

  • Ek gebruik ’n beperkte kleurpalet vir elke
    tuinkamer en herhaal die kleure in die kamer
    om harmonie te skep; dit lei jou oog natuurlik
    van een area na ’n ander. En ek glo nie aan
    skielike kleurverandering nie – dit belemmer
    die vloei van die tuin.

  • Deklae en kompos op ’n gereelde basis is
    onontbeerlik. Niks kan kers vashou by die
    skoonheid van gesonde plante nie! >>

    • Silwerberke (Betula pendula). Ek hou
      van ’n hele groep van dié bome.

    • Persblaarkersiepruim (Prunus
      cerasifera‘Nigra’). Die pers blare gee
      diepte en kontras in die tuin.

    • Rosa͚ƵĞƚ͛͘ŝƚŇŽƌĞĞƌŚŝĞƌ͖ĞŬƉůĂŶƚ
      dit graag met ‘Bella Rosa’ in die
      voorgrond.

    • Stokrose (Alcea rosea). Dié
      ouwêreldse meerjarige gee hoogte
      ŬůĞƵƌĞŶƚƌĞŅƌĂŐĂĂŶ͛ŶŐĞŵĞŶŐĚĞ
      bedding.

    • ‘Iceberg’-rose vir ’n oorvloed van wit
      en groen.

    • Buksbome (Buxus‘Faulkner’) is
      perfek as ’n klein heiningplant. Dit
      groei stadig maar bly altyd netjies!

      • Viburnum sinensisenViburnum
        ƟŶƵƐ‘Lucidum’ groei goed hier
        by ons as ’n heiningplant en
        verskaf ’n groen agtergrond vir
        ’n bedding.

      • Irisse sorg vir massas blomme in die
        lente. Hul lang dun grysgroen blare is
        heeljaar mooi.

      • Nieskruid (Helleborus-spp.) is
        ƐŬĂĚƵůŝĞǁĞŶĚĞŶĚƌĂƉƌĂŐƟŐĞďůŽŵŵĞ
        in die winter.

      • Weduweetrane (dƌĂĚĞƐĐĂŶƟĂ
        virginiana) – ’n geharde plant wat
        perfek is vir beddingrande en ’n
        oorvloed diepblou blomme dra. Dis
        ’n gesogte plant en besoekers vra
        gereeld daarvoor!






’n Geel ‘Gold Bunny’-rankroos en witClematis montanaversier die tuinhuisie
(heel bo links); Barrie sê dis waar haar kleinkinders die graagste speel! In dié
stil hoekie(bo links)kan ’n mens die rustigheid van die tuin as geheel ervaar;
in die bedding groei onder meer liguster berberisPrunus cerasifera‘Nigra’
enViburnum tinus‘Lucidum’.

Barrie se gunstelinge in Eildon se tuin

Oktober 2017 tuis 101


Irisse met hul lang grysgroen blare
wit ‘Iceberg’-rose en laventel
versag ’n paadjie van plat klippe
wat op die plaas opgetel is.
Free download pdf