Tuis. 10

(Tuis.) #1

Oktober 2017tuis 125


Alles in die lewe is beter


in pienk!


Verleiding


kos


drank


Deur Shané Barnard

g


Eetrite-silikoonstel vir
kolwyntjies bak en versier
R149 homeetc.co.za

Lepels
ol lente
s is mal oor die
el retro-kleure van
Creuset se Sorbet-
dewarereeks (stel van
s lepels R610
creuset.co.za). Die
odieuse pastelle is mos
rfek vir ’n lentefees!

Foto’s

verskaf

Asseblief tog squeeze my!
Pink Squeezy Citrus Squeezer R17995
pylones.co.za

DEEG-LIKE KORSE
Deeg (R285 Human & Rousseau)
deur Theresa de Vries van Kokkedoor-
faam is die enigste boek oor deeg wat
jy ooit sal nodig hê! Al die kunsies (en
algemene foute om te vermy) word
gefynkam: die regte bestanddele
toerusting basiese beginsels en
natuurlik puik resepte om enige soort
deeg en kors te maak!

3


2


1


Rosé of gly ...


1


Anthonij Rupert Wyne se Jean Roi
Cap Provincial Rosé 2016 (R280
rupertwines.com) – ’n versnit van
cinsaut grenache en shiraz – is ’n
puik wyn in Provensaalse styl. Dit
bring hulde aan Jean Roi die
Franse Hugenoot wat die weg
gebaan het vir die L’Ormarins-
landgoed se 300 jaar oue
wynbou-geskiedenis. Met aromas
van perskebloeisel en winter-
spanspek pas dié rosé perfek by ’n
caprese-slaai geroosterde garnale en
kreef of geskroeide eendbors.

2


Steenberg se nuwe Ruby Rosé
2017 (R86 steenbergfarm.com)
is ’n syrah-cinsaut-versnit met
sweempies waatlemoen-sorbet en ’n
pikante sitrus-nasmaak.

3


Een van die Vrede en Lust-
landgoed se suksesstories hul
Jess Rosé 2017 (R69 getwine.co.za)
vier sy 10de oesjaar met ’n glansryke
nuwe verpakking. Die wyn is lig en fris
en propvol vars aarbei- framboos- en
waatlemoengeure.

JAPIE


STADS-


Urbanologi by Foxstraat 1 Ferreirasdorp diep in
Johannesburg se middestad is voortdurend besig
om nuwe geure bestanddele prosesse en
tegnieke saam met die span van Mad Giant
Brewery te ontwikkel. Hul kookkuns sluit die
Kushiyaki- en Yakitori-tegniek in en smulpape kan
geregte soos diepgebraaide aartappels met
seegras-emulsie hart van kruisskyf en gestoomde
mosbolletjies met geklopte plaasbotter en
dukkah-sous geniet. Besoek urbanologi.co.za.

L
vo
On
koe
Le
erd
ses
lec
mo
per
Free download pdf